MEER OOR

Welkom by Slim Bemarking!

Baie dankie vir jou besoek! 

Slim Bemarking bied ‘n unieke een-stop digitale bemarking hulpbron, spesifiek vir Afrikaanse besigheidslui. Ek bring die wêreld van digitale bemarking na jou toe sonder die onnodige tegniese terme.

Slim Bemarking se Woema Facebook Ad program is uniek! Dit is nie net ‘n aanlyn selfstudie waar jy maar self moet opsnork nie! Ek is elke tree van die pad met jou. Bo en behalwe die program materiaal, het jy toegang tot my kundigheid. Elke week beantwoord ek tydens ‘n Zoom sessie enige vrae wat jy mag hê en in die vrae afdeling in die Facebook groep gevra het.


Besoek gerus Slim Bemarking en vind uit hoe jy jou Facebook Advertensies na die volgende vlak kan neem. Gebruik my Google Business Profile Opsteldiens en verhoog jou sigbaarheid in Google

Ek sien daarna uit om jou gou weer te sien!

Vir enige vrae of navrae kan jy die kontak vorm invul. Ek kom spoedig terug na jou.

Helena Zwarts
KLT Media (Pty) LTd Span

top